![]() |
|||||||||||
![]() |
![]() |
||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|
![]() |
||||||||||
|
|
Welkom by Komrus B&B 'n Veilige plekkie met noordkaapse vriendelikheid en gasvryheid. Flinke diens en veilige parkering. Sentraal geleë met hospitale, 6 skole, ouetehuise, gimnasium (Virgin Active) en winkelsentrums in 'n 3km radius. Met 3 pragtige En-Suite ingerigte kamers wat beskik oor DSTV, Wi-Fi, Lugverkoeling, Ketel, Koninginggroote-bed of 2 enkelbeddens. Eetplekkie, met yskas, mikrogolf, eetgerei ens, tot gaste se beskikking Braaigeriewe met veilige en stil akkommodasie. Veilige Parkering Kom klets, kom kuier, kom rus. |
|
|||||||||
|
|
|||||||||||
|
|
|
||||||||||
![]() |
|||||||||||
|
|
|
||||||||||
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|||
| Site Map |